1
HOSEA 8:7
Afrikaans 1983
AFR83
As mense wind saai, sal hulle 'n storm oes. As koring nie are skiet nie, kan dit geen oes lewer nie. As dit miskien tog iets sou oplewer, gaan vreemdes dit insluk.
ប្រៀបធៀប
រុករក HOSEA 8:7
2
HOSEA 8:4
Hulle het hulle eie konings aangestel sonder my goedkeuring, hulle het leiers aangestel wat Ek nie erken nie. Hulle het vir hulleself afgodsbeelde gemaak van hulle silwer en goud, maar dit sal vernietig word.
រុករក HOSEA 8:4
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ