1
GALASIËRS 6:9
Afrikaans 1983
AFR83
Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.
ប្រៀបធៀប
រុករក GALASIËRS 6:9
2
GALASIËRS 6:10
Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.
រុករក GALASIËRS 6:10
3
GALASIËRS 6:2
Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.
រុករក GALASIËRS 6:2
4
GALASIËRS 6:7
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat 'n mens saai, dit sal hy ook oes.
រុករក GALASIËRS 6:7
5
GALASIËRS 6:8
Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes.
រុករក GALASIËRS 6:8
6
GALASIËRS 6:1
Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.
រុករក GALASIËRS 6:1
7
GALASIËRS 6:3-5
As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk. Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het.
រុករក GALASIËRS 6:3-5
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ