1
ESRA 5:1
Afrikaans 1983
AFR83
In dié tyd het twee profete opgetree, Haggai en Sagaria seun van Iddo. Hulle het die Judeërs in Juda en Jerusalem aangespreek in die Naam van die God van Israel.
ប្រៀបធៀប
រុករក ESRA 5:1
2
ESRA 5:11
“Hulle het ons soos volg geantwoord: Ons is dienaars van die God van die hemel en die aarde. Ons is besig om die tempel te herbou wat vroeër baie jare hier gestaan het. Dit is deur 'n groot koning van Israel opgerig en voltooi.
រុករក ESRA 5:11
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ