1
ESEGIËL 5:11
Afrikaans 1983
AFR83
So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “omdat jy my heiligdom met al jou walglikhede, met al jou afskuwelikhede verontreinig het, gaan Ek jou kaalstroop sonder medelye, sonder genade.
ប្រៀបធៀប
រុករក ESEGIËL 5:11
2
ESEGIËL 5:9
Ek gaan oor al jou afskuwelike dade aan jou doen wat Ek nog nie gedoen het nie en nie weer sal doen nie.
រុករក ESEGIËL 5:9
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ