1
ESEGIËL 36:26
Afrikaans 1983
AFR83
Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.
ប្រៀបធៀប
រុករក ESEGIËL 36:26
2
ESEGIËL 36:27
Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
រុករក ESEGIËL 36:27
3
ESEGIËL 36:25
Ek sal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek sal julle reinig van al julle onreinheid en van al julle afgodery.
រុករក ESEGIËL 36:25
4
ESEGIËL 36:28
Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorvaders gegee het, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.
រុករក ESEGIËL 36:28
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ