1
AMOS 6:1
Afrikaans 1983
AFR83
Ellende wag vir dié wat so rustig in Sion woon, dié wat hulle so veilig voel op Samariaberg, dié vername mense van die voorste nasie op wie die koningshuis van Israel hom verlaat!
ប្រៀបធៀប
រុករក AMOS 6:1
2
AMOS 6:6
julle drink wyn uit offerkomme en salf julle met uitsoekolie, maar oor die vernietiging van Josef bekommer julle julle nie.
រុករក AMOS 6:6
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ