1
AMOS 4:13
Afrikaans 1983
AFR83
Jy moet besef: Hy wat berge vorm en die wind skep, Hy wat sy gedagtes aan die mens bekend maak, Hy wat die dagbreek donker maak, Hy wat oor die hoogtes van die aarde gaan, sy Naam is Here, almagtige God!
ប្រៀបធៀប
រុករក AMOS 4:13
2
AMOS 4:12
Daarom sal Ek dit alles weer aan jou doen, Israel! En omdat Ek jou dít sal aandoen, Israel, maak jou klaar om voor jou God te kom verskyn!
រុករក AMOS 4:12
3
AMOS 4:6
Ek het hongersnood in al julle stede laat kom, broodsgebrek in al julle dorpe, maar julle het julle nie tot My bekeer nie, sê die Here.
រុករក AMOS 4:6
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ