1
2 KORINTIËRS 7:10
Afrikaans 1983
AFR83
want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wêreldse oorwegings die dood.
ប្រៀបធៀប
រុករក 2 KORINTIËRS 7:10
2
2 KORINTIËRS 7:1
Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy.
រុករក 2 KORINTIËRS 7:1
3
2 KORINTIËRS 7:9
Nou is ek egter bly, nie omdat ek julle hartseer gemaak het nie, maar omdat ek julle so hartseer gemaak het dat julle tot inkeer gekom het. Julle was immers hartseer soos God dit wou hê. Ons het julle dus in geen opsig benadeel nie
រុករក 2 KORINTIËRS 7:9
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ