1
1 TESSALONISENSE 4:17
Afrikaans 1983
AFR83
daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. En so sal ons altyd by die Here wees.
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:17
2
1 TESSALONISENSE 4:16
Wanneer die bevel gegee word en die stem van die aartsengel en die trompet van God weerklink, sal die Here self uit die hemel neerdaal. Allereers sal dié wat in Christus gesterf het, uit die dood opstaan
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:16
3
1 TESSALONISENSE 4:3-4
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:3-4
4
1 TESSALONISENSE 4:14
Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het. Net so glo ons ook dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem.
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:14
5
1 TESSALONISENSE 4:11
Laat dit vir julle 'n saak van eer wees om rustig te lewe, julle met julle eie sake besig te hou en self in julle lewensonderhoud te voorsien, soos ons dit aan julle voorgehou het.
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:11
6
1 TESSALONISENSE 4:7
God het ons nie geroep om onsedelik te lewe nie, maar om heilig te lewe.
រុករក 1 TESSALONISENSE 4:7
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ