1
1 KORINTIËRS 8:6
Afrikaans 1983
AFR83
is daar nogtans vir ons net een God: die Vader, uit wie alles is en vir wie ons lewe; en net een Here: Jesus Christus, deur wie alles bestaan en deur wie ons lewe.
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 KORINTIËRS 8:6
2
1 KORINTIËRS 8:1-2
En nou julle vraag oor vleis wat aan 'n afgod geoffer is. Ons weet dat ons almal kennis het. Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie.
រុករក 1 KORINTIËRS 8:1-2
3
1 KORINTIËRS 8:13
Daarom, as ek deur wat ek eet, my broer laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie: ek wil nie my broer se val veroorsaak nie.
រុករក 1 KORINTIËRS 8:13
4
1 KORINTIËRS 8:9
Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie vir dié wat swak is, 'n aanleiding tot sonde word nie.
រុករក 1 KORINTIËRS 8:9
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ