1
1 KORINTIËRS 14:33
Afrikaans 1983
AFR83
God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 KORINTIËRS 14:33
2
1 KORINTIËRS 14:1
Julle moet die liefde nastreef. Lê julle toe op die gawes van die Gees, maar veral daarop om te profeteer.
រុករក 1 KORINTIËRS 14:1
3
1 KORINTIËRS 14:3
Iemand wat profeteer, rig hom tot mense en praat woorde wat geestelik opbou en bemoedig en vertroos.
រុករក 1 KORINTIËRS 14:3
4
1 KORINTIËRS 14:4
Die een wat ongewone tale of klanke gebruik, bou net homself op, maar die een wat profeteer, bou die gemeente op.
រុករក 1 KORINTIËRS 14:4
5
1 KORINTIËRS 14:12
Dit is ook op julle van toepassing. As julle julle toelê op die gawes van die Gees, streef dan na dié wat tot opbou van die gemeente dien, sodat julle daarin kan uitmunt.
រុករក 1 KORINTIËRS 14:12
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ