1
1 KORINTIËRS 1:27
Afrikaans 1983
AFR83
En tog, wat vir die wêreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam; wat vir die wêreld swak is, het God uitgekies om die sterkes te beskaam
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 KORINTIËRS 1:27
2
1 KORINTIËRS 1:18
Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God.
រុករក 1 KORINTIËRS 1:18
3
1 KORINTIËRS 1:25
Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter krag as die krag van mense.
រុករក 1 KORINTIËRS 1:25
4
1 KORINTIËRS 1:9
God is getrou, Hy wat julle geroep het om verenig te lewe met sy Seun, Christus Jesus, ons Here.
រុករក 1 KORINTIËRS 1:9
5
1 KORINTIËRS 1:10
Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid en met dieselfde oortuiging.
រុករក 1 KORINTIËRS 1:10
6
1 KORINTIËRS 1:20
Waar is die wysgeer van hierdie wêreld nou? Waar die skrifgeleerde? Waar die slim woordvoerder? Het God nie die wysheid van die wêreld tot onsin gemaak nie?
រុករក 1 KORINTIËRS 1:20
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ