ឡូហ្គូ YouVersion
ព្រះគម្ពីរគម្រោងអានវីដេអូ
ទាញយកកម្មវិធី
ជម្រើសភាសា
អាយខន ស្វែង​រក

ខគម្ពីរពេញនិយមពី Openbaring 4

1

Openbaring 4:11

Die Boodskap

DB

“Here, ons God, wie kan so belangrik wees soos U? Na U sien almal op; U is sterker as die sterkstes. En dit is ook reg so, want dit is hoe U is. Ja, U het alles gemaak. Alles in die skepping is daar omdat U dit so wou gehad het.”

ប្រៀបធៀប

រុករក Openbaring 4:11

2

Openbaring 4:8

Die Boodskap

DB

Elkeen van die vier diere het ook ses vlerke gehad. Niks in die skepping was dus buite hulle bereik nie, want met hulle vlerke kon hulle oral vlieg. Die vlerke was ook oortrek met oë wat alles sien. Dag en nag, sonder ophou, het hulle bly sê: “Heilig, heilig, heilig is God die Here, die Een wat mag oor alles het. Hy was nog altyd daar, Hy is nou steeds by ons, en Hy sal in die toekoms nog altyd by ons wees.”

ប្រៀបធៀប

រុករក Openbaring 4:8

3

Openbaring 4:1

Die Boodskap

DB

Ek kyk toe op en wat sien ek daar? Soos dit vir my gelyk het, was daar aan die blou koepel van die hemel ’n deur wat oopgestaan het. Ek hoor toe Iemand met my praat. Dit was dieselfde stem wat ek die heel eerste keer gehoor het. Dit was mos so hard soos ’n trompet wat in my oor geblaas word. Hy sê toe vir my: “Kom op hierheen. Dan sal Ek jou wys hoe alles van hier af gaan gebeur.”

ប្រៀបធៀប

រុករក Openbaring 4:1

ជំពូកមុន
ជំពូកបន្ទាប់
YouVersion

ទទួលការលើកទឹកចិត្តនិងជំរុញឱ្យអ្នកស្វែងរកភាពស្និទ្ធស្នាលជាមួយនឹងព្រះជាម្ចាស់ជាប្រចាំថ្ងៃ។

ព័ន្ធកិច្ច

អំពី

អាជីព

អ្នកស្ម័គ្រចិត្ត

ប្លុកសារ

ដំណឹង

តំណមានប្រយោជន៍

ជំនួយ

បរិច្ចាគ

ជំនាន់​ព្រះ​គម្ពីរ

ព្រះគម្ពីរជាសំឡេង

ភាសា​ព្រះ​គម្ពីរ

ខគម្ពីរ​សម្រាប់​ថ្ងៃ​នេះ


ព័ន្ធកិច្ចបែបឌីជីថលរបស់

Life.Church
ភាសាខ្មែរ

©2026 Life.Church / YouVersion

គោលការណ៍ច្បាប់ឯកជនលក្ខខណ្ឌ
កម្មវិធីបង្ហាញពីភាពងាយរងគ្រោះ
ហ្វេសប៊ុកTwitterអ៊ីនស្ដាក្រាមយូធូបPinterest