ឡូហ្គូ YouVersion
ព្រះគម្ពីរគម្រោងអានវីដេអូ
ទាញយកកម្មវិធី
ជម្រើសភាសា
អាយខន ស្វែង​រក

ខគម្ពីរពេញនិយមពី Judas 1

1

Judas 1:20

Die Boodskap

DB

My liewe vriende, kom ek sê vir julle wat julle moet doen om op die regte pad te bly: Sorg dat julle geloof dag na dag sterker word. Bou julle hele lewe op God. Laat toe dat die Gees kragtig deur julle werk wanneer julle bid.

ប្រៀបធៀប

រុករក Judas 1:20

2

Judas 1:24-25

Die Boodskap

DB

Ons dien ’n wonderlike God. Hy is baie sterk. Hy kan sorg dat julle nooit in die sonde val nie. Hy kan julle beskerm sodat julle veilig by Hom in sy nuwe wêreld aankom, vol vreugde en met lofliedere in julle hart sodat julle sy grootheid vir altyd kan beleef. Aan die enigste ware God, ons Redder deur Jesus Christus, ons Here, behoort al die hemelse glorie en koningskap, die krag en die mag van altyd af, maar ook vandag en môre - ja, tot in die verste ewigheid. Vir seker! Amen.

ប្រៀបធៀប

រុករក Judas 1:24-25

3

Judas 1:21

Die Boodskap

DB

Laat God se liefde julle lewe omring soos ’n sterk muur. Plaas al julle hoop op die ongelooflike goedheid van ons Here Jesus Christus. Hy gee so baie vir julle om dat Hy vir julle die ewige lewe sal gee.

ប្រៀបធៀប

រុករក Judas 1:21

ជំពូកមុន
ជំពូកបន្ទាប់
YouVersion

ទទួលការលើកទឹកចិត្តនិងជំរុញឱ្យអ្នកស្វែងរកភាពស្និទ្ធស្នាលជាមួយនឹងព្រះជាម្ចាស់ជាប្រចាំថ្ងៃ។

ព័ន្ធកិច្ច

អំពី

អាជីព

អ្នកស្ម័គ្រចិត្ត

ប្លុកសារ

ដំណឹង

តំណមានប្រយោជន៍

ជំនួយ

បរិច្ចាគ

ជំនាន់​ព្រះ​គម្ពីរ

ព្រះគម្ពីរជាសំឡេង

ភាសា​ព្រះ​គម្ពីរ

ខគម្ពីរ​សម្រាប់​ថ្ងៃ​នេះ


ព័ន្ធកិច្ចបែបឌីជីថលរបស់

Life.Church
ភាសាខ្មែរ

©2026 Life.Church / YouVersion

គោលការណ៍ច្បាប់ឯកជនលក្ខខណ្ឌ
កម្មវិធីបង្ហាញពីភាពងាយរងគ្រោះ
ហ្វេសប៊ុកTwitterអ៊ីនស្ដាក្រាមយូធូបPinterest