ឡូហ្គូ YouVersion
ព្រះគម្ពីរគម្រោងអានវីដេអូ
ទាញយកកម្មវិធី
ជម្រើសភាសា
អាយខន ស្វែង​រក

ខគម្ពីរពេញនិយមពី Hebreërs 8

1

Hebreërs 8:12

Die Boodskap

DB

Ek sal al die dinge oorsien wat hulle verkeerd gedoen het en hulle foute sal My nie meer pla nie.”

ប្រៀបធៀប

រុករក Hebreërs 8:12

2

Hebreërs 8:10

Die Boodskap

DB

“Ek sal in die toekoms ’n nuwe ooreenkoms met my mense maak. Ek sal seker maak dat hulle nooit sal vergeet wat Ek van hulle wil hê nie. Wat Ek van hulle verwag, sal Ek deel van hulle lewe maak. Ek sal vir hulle hulle God wees en hulle sal my mense wees.

ប្រៀបធៀប

រុករក Hebreërs 8:10

3

Hebreërs 8:11

Die Boodskap

DB

Dit sal nie meer vir hulle nodig wees om onder mekaar te sê nie: ‘Jy moet meer erns maak om die Here te leer ken.’ Hulle almal sal My persoonlik ken, klein en groot.

ប្រៀបធៀប

រុករក Hebreërs 8:11

4

Hebreërs 8:8

Die Boodskap

DB

Luister wat het Hy gesê: “Die tyd sal kom wanneer Ek ’n nuwe ooreenkoms met die mense van Israel en Juda sal maak.

ប្រៀបធៀប

រុករក Hebreërs 8:8

5

Hebreërs 8:1

Die Boodskap

DB

Wat ek wil sê, is dit: ons het die wonderlikste Hoëpriester denkbaar. Hy sit op die ereplek langs die magtige God self.

ប្រៀបធៀប

រុករក Hebreërs 8:1

ជំពូកមុន
ជំពូកបន្ទាប់
YouVersion

ទទួលការលើកទឹកចិត្តនិងជំរុញឱ្យអ្នកស្វែងរកភាពស្និទ្ធស្នាលជាមួយនឹងព្រះជាម្ចាស់ជាប្រចាំថ្ងៃ។

ព័ន្ធកិច្ច

អំពី

អាជីព

អ្នកស្ម័គ្រចិត្ត

ប្លុកសារ

ដំណឹង

តំណមានប្រយោជន៍

ជំនួយ

បរិច្ចាគ

ជំនាន់​ព្រះ​គម្ពីរ

ព្រះគម្ពីរជាសំឡេង

ភាសា​ព្រះ​គម្ពីរ

ខគម្ពីរ​សម្រាប់​ថ្ងៃ​នេះ


ព័ន្ធកិច្ចបែបឌីជីថលរបស់

Life.Church
ភាសាខ្មែរ

©2026 Life.Church / YouVersion

គោលការណ៍ច្បាប់ឯកជនលក្ខខណ្ឌ
កម្មវិធីបង្ហាញពីភាពងាយរងគ្រោះ
ហ្វេសប៊ុកTwitterអ៊ីនស្ដាក្រាមយូធូបPinterest