1
MATTHÉÜS 4:4
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.
ប្រៀបធៀប
រុករក MATTHÉÜS 4:4
2
MATTHÉÜS 4:10
Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
រុករក MATTHÉÜS 4:10
3
MATTHÉÜS 4:7
Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
រុករក MATTHÉÜS 4:7
4
MATTHÉÜS 4:1-2
TOE is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
រុករក MATTHÉÜS 4:1-2
5
MATTHÉÜS 4:19-20
En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
រុករក MATTHÉÜS 4:19-20
6
MATTHÉÜS 4:17
Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
រុករក MATTHÉÜS 4:17
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ