1
MATTHÉÜS 19:26
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.
ប្រៀបធៀប
រុករក MATTHÉÜS 19:26
2
MATTHÉÜS 19:6
sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
រុករក MATTHÉÜS 19:6
3
MATTHÉÜS 19:4-5
En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees
រុករក MATTHÉÜS 19:4-5
4
MATTHÉÜS 19:14
Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.
រុករក MATTHÉÜS 19:14
5
MATTHÉÜS 19:30
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.
រុករក MATTHÉÜS 19:30
6
MATTHÉÜS 19:29
En elkeen wat huise of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van my Naam verlaat het, sal honderd maal soveel ontvang en die ewige lewe beërwe.
រុករក MATTHÉÜS 19:29
7
MATTHÉÜS 19:21
Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.
រុករក MATTHÉÜS 19:21
8
MATTHÉÜS 19:17
En Hy sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
រុករក MATTHÉÜS 19:17
9
MATTHÉÜS 19:24
En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.
រុករក MATTHÉÜS 19:24
10
MATTHÉÜS 19:9
Maar Ek sê vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en 'n ander een trou, pleeg egbreuk; en die wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.
រុករក MATTHÉÜS 19:9
11
MATTHÉÜS 19:23
En Jesus sê vir sy dissipels: Voorwaar Ek sê vir julle dat 'n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan.
រុករក MATTHÉÜS 19:23
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ