1
PSALMS 57:1
Afrikaans 1983
AFR83
Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat hy vir Saul in die grot in gevlug het.
مقایسه
PSALMS 57:1 را جستجو کنید
2
PSALMS 57:10
Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing
PSALMS 57:10 را جستجو کنید
3
PSALMS 57:2
Wees my genadig, o God! Wees my genadig, want by U soek ek skuiling. Onder u vleuels sal ek skuil tot die bedreiging verby is.
PSALMS 57:2 را جستجو کنید
4
PSALMS 57:11
want u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke!
PSALMS 57:11 را جستجو کنید