1
PSALMS 49:20
Afrikaans 1983
AFR83
soos sy voorvaders sal ook hy moet sterwe en hy sal die lig nooit weer sien nie.
مقایسه
PSALMS 49:20 را جستجو کنید
2
PSALMS 49:15
Soos skape is hulle bestem om te sterwe; die dood is hulle wagter. Sonder meer daal hulle in die graf in; in die doderyk verdwyn alles waarop hulle vertrou het; vir hulle bestaan dit nie meer nie.
PSALMS 49:15 را جستجو کنید
3
PSALMS 49:16-17
Maar vir my sal God loskoop uit die mag van die dood; ek sal aan Hom behoort. Sela Moet jou nie daaroor kwel dat mense ryk word, dat hulle besittings baie word nie
PSALMS 49:16-17 را جستجو کنید