1
PSALMS 25:5
Afrikaans 1983
AFR83
Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.
مقایسه
PSALMS 25:5 را جستجو کنید
2
PSALMS 25:4
Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.
PSALMS 25:4 را جستجو کنید
3
PSALMS 25:14
Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend.
PSALMS 25:14 را جستجو کنید
4
PSALMS 25:7
Moet tog nie dink aan die sondes en oortredinge van my jeug nie. Dink aan my in u trou, Here, omdat U goed is.
PSALMS 25:7 را جستجو کنید
5
PSALMS 25:3
Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie. Dié wat nie op U vertrou nie, hulle kom in die skande.
PSALMS 25:3 را جستجو کنید