1
PSALMS 24:1
Afrikaans 1983
AFR83
'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here
مقایسه
PSALMS 24:1 را جستجو کنید
2
PSALMS 24:10
Wie is Hy, hierdie magtige Koning? Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning. Sela
PSALMS 24:10 را جستجو کنید
3
PSALMS 24:3-4
Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? Dié een wie se hande rein en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen vals eed aflê nie.
PSALMS 24:3-4 را جستجو کنید
4
PSALMS 24:8
Wie is hierdie magtige Koning? Die Here, sterk en geweldig, die Here, oorwinnaar in elke stryd.
PSALMS 24:8 را جستجو کنید