LEVITIKUS 7:7
LEVITIKUS 7:7 AFR83
Die aanwysings vir die skuldoffer is dieselfde as dié vir die sondeoffer. Dit kom die priester toe wat daarmee vir iemand versoening doen.”