JEREMIA 31:12
JEREMIA 31:12 AFR83
Hulle sal kom en op die Sionshoogte sing, hulle sal straal van blydskap oor die goeie wat deur die Here gegee word: oor koring, wyn en olie, oor die aanteel van kleinvee en grootvee. Hulle sal floreer soos 'n tuin wat goed natgelei word, hulle sal nie meer na water smag nie.





