DEUTERONOMIUM 1:42
DEUTERONOMIUM 1:42 AFR83
“Maar die Here het vir my gesê: ‘Sê vir hulle hulle moenie optrek om te gaan oorlog maak nie, want Ek is nie by hulle nie. Hulle sal nie hulle vyande verslaan nie.’