DEUTERONOMIUM 1:42
DEUTERONOMIUM 1:42 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here het vir my gesê: ‘Jy moet vir hulle sê: Julle moenie oorlog gaan maak nie, want Ek sal nie by julle wees nie, en julle sal verloor teen julle vyande.’
DEUTERONOMIUM 1:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het die HERE vir my gesê: Sê vir hulle: Julle mag nie optrek en veg nie — want Ek is nie in julle midde nie — dat julle nie voor julle vyande verslaan word nie.
DEUTERONOMIUM 1:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar die Here het vir my gesê: ‘Sê vir hulle hulle moenie optrek om te gaan oorlog maak nie, want Ek is nie by hulle nie. Hulle sal nie hulle vyande verslaan nie.’
DEUTERONOMIUM 1:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die HERE het vir my gesê, ‘Sê vir hulle: “Julle mag nie optrek nie en julle mag nie gaan oorlog maak nie, want Ek is nie in julle midde nie. Julle mag nie deur julle vyande verslaan word nie.” ’
DEUTERONOMIUM 1:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het vir my gesê: Sê vir hulle: Moenie optrek en veg nie; want Ek is nie onder julle nie; dat julle nie voor julle vyande verslaan word nie.