1 KORINTIËRS 10:7
1 KORINTIËRS 10:7 AFR83
Julle moenie afgodsdienaars word nie, soos sommige van hulle oor wie daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink en het opgestaan en hulle aan uitspattighede oorgegee.”