YouVersion Logo
Search Icon

Johannes 21:3

Johannes 21:3 DB

Petrus was lus om te gaan visvang. Die ander is toe saam met hom. Hulle is met ’n skuit die meer in. Daardie hele nag lank het hulle iets probeer kry, maar hulle het nie ’n enkele vis gevang nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Johannes 21:3