Jesaja 12:2-3
Jesaja 12:2-3 AFR20
Kyk, God is my verlossing; ek vertrou en is nie ontsteld nie. Ja, die HERE, die HERE is my toevlug en my sterkte; Hy het my tot hulp gekom. Julle sal met vreugde water skep uit die fonteine van verlossing.