YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 8:5-6

Psalms 8:5-6 ABA

'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is? U het die mens amper soos 'n engel gemaak, U het vir hom eer gegee en U het hom belangrik gemaak.

Verse Image for Psalms 8:5-6

Psalms 8:5-6 - 'n Mens beteken niks.
Hoekom dink U aan mense?
Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is?
U het die mens amper soos 'n engel gemaak,
U het vir hom eer gegee en U het hom belangrik gemaak.

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 8:5-6