Genesis 22:18
Genesis 22:18 ABA
Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën. Ek sal dit doen omdat jy gedoen het wat Ek gesê het.”