1
PSALMS 46:10
Afrikaans 1933/1953
AFR53
wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.
Compare
Explore PSALMS 46:10
2
PSALMS 46:1-2
VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
Explore PSALMS 46:1-2
3
PSALMS 46:4-5
Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela. Die stroompies van 'n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.
Explore PSALMS 46:4-5
4
PSALMS 46:9
Kom, aanskou die dade van die HERE, wat verskriklike dinge oor die aarde bring
Explore PSALMS 46:9
Home
Bible
Plans
Videos