YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 46:4-5

PSALMS 46:4-5 AFR53

Laat sy waters bruis, laat hulle skuim; laat die berge bewe deur sy onstuimigheid! Sela. Die stroompies van 'n rivier maak die Godstad bly, die heiligste van die woninge van die Allerhoogste.