1
Miga 4:5
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Selfs as al die volke elkeen in die naam van sy god voortgaan, sal óns in die naam van die HERE ons God voortleef vir altyd en altyd.
Compare
Explore Miga 4:5
2
Miga 4:2
baie nasies sal gaan en sê, ‘Kom laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, sodat Hy ons van sy weë kan leer, en ons op sy paaie kan volg.’ Ja, uit Sion sal daar onderrig kom en die woord van die HERE uit Jerusalem.
Explore Miga 4:2
3
Miga 4:1
“ In die laaste dae sal die berg van die HERE se huis stewig staan, as die hoogste van die berge; ja, hy sal bo die heuwels uittroon. Volke sal daarheen stroom
Explore Miga 4:1
4
Miga 4:3
Hy sal regspreek tussen baie volke en die reg handhaaf vir talryke nasies tot in die verste uithoeke. Hulle sal van hulle swaarde ploegskare smee, en van hulle spiese snoeimesse. Nasies sal nie meer die swaard teen mekaar opneem nie, hulle sal nie meer leer om oorlog te maak nie
Explore Miga 4:3
Home
Bible
Plans
Videos