1
Miga 5:2
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Dit is waarom die HERE hulle sal oorgee tot die tyd aanbreek vir 'n swanger vrou om geboorte te skenk. Dan sal die res van sy volksgenote terugkeer saam met die Israeliete.
Compare
Explore Miga 5:2
2
Miga 5:4
“Hierdie een sal ongedeerd wees. Wanneer Assirië ons land binnekom, sy voete in ons vestings sit, sal ons sewe herders, ja, agt stamhoofde uit die mense teen hulle opstel.
Explore Miga 5:4
Home
Bible
Plans
Videos