1
Miga 3:8
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar ek, ek is gevul met krag, met die Gees van die HERE, met 'n sin vir geregtigheid en die moed, om aan Jakob sy opstand en aan Israel sy sonde bekend te maak
Compare
Explore Miga 3:8
2
Miga 3:11
Haar leiers spreek 'n oordeel uit vir omkoopgeskenke! Haar priesters gee onderrig teen betaling! Haar profete maak voorspellings vir geld! Hulle steun nogal op die HERE en sê, ‘Is die HERE nie in ons midde nie? Geen onheil sal ons tref nie!’
Explore Miga 3:11
3
Miga 3:4
Dan sal hulle na die HERE om hulp roep, maar Hy sal hulle nie antwoord nie. In daardie tyd sal Hy sy gesig vir hulle verberg omdat hulle optrede boos was.
Explore Miga 3:4
Home
Bible
Plans
Videos