1
JEREMIA 15:16
Nuwe Lewende Vertaling
Toe U gepraat het, het ek noukeurig geluister. Ek het elke woord ingeneem. U woorde het my bly gemaak. Dit het my opgewonde gemaak om te weet dat ek aan U behoort, o HERE, God, die Almagtige.
Compare
Explore JEREMIA 15:16
2
JEREMIA 15:19
Die HERE antwoord toe: “As jy terugkom na My toe, sal Ek jou herstel sodat jy My weer kan dien. As jy ophou om onverantwoordelike dinge te sê, sal jy namens My kan praat. Jy moet hulle beïnvloed, nie hulle vir jou nie.
Explore JEREMIA 15:19
3
JEREMIA 15:21
“Ek sal jou red uit die mag van hierdie slegte mense, en jou beskerm teen hulle wreedheid.”
Explore JEREMIA 15:21
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos