HERE, ons bely ons
verkeerde dinge
wat ons en ons voorouers
gedoen het!
Ons het teenoor U gesondig.
Ek vra dat U,
ter wille van Uself,
ons nie sal verwerp nie.
Moenie dat daar skade kom
aan u roemryke troon nie.
Moenie u verbond met ons
verbreek nie.
Moenie ons vergeet nie.