1
HAGGAI 2:9
Nuwe Lewende Vertaling
Die toekomstige roem van hierdie tempel sal baie groter wees as wat dit in die verlede was, sê die HERE, die Almagtige. Ek sal in hierdie plek vrede bewerkstellig. Ek, die HERE, die Almagtige, bevestig dit!”
Compare
Explore HAGGAI 2:9
2
HAGGAI 2:7
Al die volke gaan Ek ook skud. Al hierdie nasies se skatte sal na hierdie tempel toe gebring word. Ek sal hierdie plek met heerlikheid vul, sê die HERE, die Almagtige.
Explore HAGGAI 2:7
3
HAGGAI 2:4
Maar skep moed, Serubbabel, skep moed, Jesua, seun van Josadak, die hoëpriester, sê die HERE. Ook al die mense wat nog in die land oor is, moet moed skep, sê die HERE. Skep moed en doen die werk, want Ek is by julle, sê die HERE, die Almagtige.
Explore HAGGAI 2:4
4
HAGGAI 2:5
My Gees sal by julle bly soos Ek julle belowe het toe julle uit Egipte getrek het. Julle moet glad nie bang wees nie.”
Explore HAGGAI 2:5
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos