1
1 TESSALONISENSE 3:12
Nuwe Lewende Vertaling
En mag die Here julle liefde vir mekaar en vir alle mense so groot en oorvloedig maak dat dit net soos ons liefde vir julle sal wees.
Compare
Explore 1 TESSALONISENSE 3:12
2
1 TESSALONISENSE 3:13
Mag Hy julle geestelike lewe so sterk maak dat julle volkome in julle toewyding voor ons God en Vader sal staan wanneer ons Here Jesus kom saam met almal wat aan Hom behoort.
Explore 1 TESSALONISENSE 3:13
3
1 TESSALONISENSE 3:7
Daarom, broers en susters, deur júlle geloof is ons in al ons nood en swaarkry oor julle gerusgestel.
Explore 1 TESSALONISENSE 3:7
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos