Oorsig: Handelinge 13-28

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Handelinge 13-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Handelinge stuur Jesus die Heilige Gees om sy dissipels te bemagtig soos hulle die goeie nuus van sy Koninkryk aan al die nasies van die wêreld versprei. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid