Oorsig: 2 Korintiërs
Kyk na ons oorsigvideo van 2 Korintiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Korintiërs los Paulus sy konflik met die Korintiërs op deur te wys hoe die skandaal van die kruisiging ons waardestelsels onderste-bo draai.
https://bibleproject.com/Afrikaans/

