Oorsig: 1 Timoteus
Kyk na ons oorsigvideo van 1 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Timoteus wys Paulus vir Timoteus hoe om orde en doelgerigtheid te herstel in die kerk van Efese wat deur valse leermeesters ontwrig is.
https://bibleproject.com/Afrikaans/

