Oorsig: 2 Petrus
Kyk na ons oorsigvideo van 2 Petrus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Petrus doen ‘n beroep op gelowiges se getrouheid en konfronteer die korrupte leiers wat die boodskap oor Jesus verdraai en ander laat dwaal het.
https://bibleproject.com/Afrikaans/

