Oorsig: Openbaring 1-11
Kyk na ons oorsigvideo van Openbaring 1-11 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Openbaring wys Johannes se visioene dat Jesus die bose deur sy dood en opstanding oorwin het en eendag as die ware koning van die wêreld sal terugkeer.
https://bibleproject.com/Afrikaans/
Boekoorsigte - Nuwe Testament
30 van 31VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Lees, maak notas en bestudeer die Woord

