Oorsig: Johannes 13-21
Kyk na ons oorsigvideo van Johannes 13-21 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Johannes word Jesus mens as die inkarnasie van die Skepper God van Israel, om sy liefde en die geskenk van die ewige lewe met die wêreld te deel.
https://bibleproject.com/Afrikaans/
Boekoorsigte - Nuwe Testament
7 van 31VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Lees, maak notas en bestudeer die Woord


