Oorsig: Matteus 14-28
Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 14-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding.
https://bibleproject.com/Afrikaans/
Boekoorsigte - Nuwe Testament
2 van 31VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Lees, maak aantekeninge en bestudeer die Woord


