Leesplan inligting

God se Goeie Nuus (Bybel Toep vir Kinders)Voorbeeld

Bible App for Kids - God's Good News

DAG 1 VAN 5

Aanneem van Jesus se Liefde en Vergifnis
 
God is lief vir jou! God se Goeie Nuus is dat Hy Sy Seun, Jesus gestuur het om aan die kruis dood te gaan vir ons sondes.  Omdat Jesus dít gedoen het, kan ons in ‘n verhouding, ‘n vriendskap met God staan.
 
As jy op Jesus vertrou en Hom volg kan jy deel wees van God se Groot Storie. Wil jy op Jesus begin vertrou en Hom volg? Bid hierdie gebedjie:
 
Liewe Jesus,
Ek is jammer oor al die verkeerde dinge wat ek gedoen het. Dankie dat U aan die kruis doodgegaan het vir my sondes.  Ek wil deel van God se Storie wees en saam met U in die hemel bly vir ewig en altyd. Help my asseblief om meer van U te leer. Amen.
 

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Bible App for Kids - God's Good News

Hierdie plan help kinders om te verstaan dat God hulle liefhet en dat Hy 'n verhouding met elkeen van hulle wil hê. Kinders word uitgenooi om deel van God se Groot Storie te word en word gewys wat dit beteken om vir Jesu...

More

Ons wil graag YouVersion in samewerking met OneHope bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.bible.com/kids

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid