Leesplan inligting

God se Goeie Nuus (Bybel Toep vir Kinders)Voorbeeld

Bible App for Kids - God's Good News

DAG 4 VAN 5

Volg saam vir Jesus
 
Jy hoef nie alleen op Jesus te vertrou of  Hom te volg nie! Ons moet ons lewens saam met ander mense leef wat ook vir Jesus liefhet.
 
Bybellees, en om saam met ander mense wat Jesus liefhet te wees, is baie belangrik as jy wil groei as 'n volgeling van Jesus. Kry vir jou 'n gemeenskap, 'n plek waar mense saamkom wat vir Jesus dien, waar jy kan leer van die Bybel en wat jou sal aanmoedig om jou hele lewe vir God te lewe.

Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Bible App for Kids - God's Good News

Hierdie plan help kinders om te verstaan dat God hulle liefhet en dat Hy 'n verhouding met elkeen van hulle wil hê. Kinders word uitgenooi om deel van God se Groot Storie te word en word gewys wat dit beteken om vir Jesu...

More

Ons wil graag YouVersion in samewerking met OneHope bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.bible.com/kids

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid