Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Filemon

3 Dae
Die evangelie verander lewens – net soos hierdie kort brief 'n broer aanspoor om 'n ander broer terug te ontvang. Reis daagliks deur Filemon terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://ttb.org/









