God se Goeie Nuus (Bybel Toep vir Kinders)

God se Goeie Nuus (Bybel Toep vir Kinders)

5 Dae

Hierdie plan help kinders om te verstaan dat God hulle liefhet en dat Hy 'n verhouding met elkeen van hulle wil hê. Kinders word uitgenooi om deel van God se Groot Storie te word en word gewys wat dit beteken om vir Jesus te volg en op Hom te vertrou. Hierdie plan is aanvullend tot die Bybel Toep vir Kinders: "God se Goeie Nuus".

Ons wil graag YouVersion in samewerking met OneHope bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.bible.com/kids

Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid